DawiedieKabouterDawiedieKabouter
DawiedieKabouter

48 – Kempton Park, Gauteng, South Africa

DawiedieKabouterDawiedieKabouter
3
1

DawiedieKabouter

48 – Kempton Park, Gauteng, South Africa

Missing vitamin U

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Today

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is op ‘n redelike goeie plek in my lewe, maar ek moet bieg, ek soek daai iemand spesiaal... en dis hoekom ek vandag hier is….ek soek daai spesiale meisie met ’n awesome glimlag en 'n hart van goud!! Ek’s redelik suksesvol in my beroep en ek probeer tans myself uit ’n paar goed wurm sodat ek meer tyd kan maak vir myself (…en vir jou 😉). Ek hou van road trips en sommer net om die natuur te waardeer…, en jaja verseker ‘n lekker braai en ’n goeie bottel wyn! Ek love musiek en soms as daar goeie tunes in die winkels speel kan ek net my gat swaai!!

Ek moet jou waarsku, ek is bad bad bad news vir enige iemand wat op ’n diet is, ek is ’n groot soettand, en ek hou van lekker kos! Ek hou ook daarvan om allerhande lekker plekke te besoek waar mens net bietjie kan ontspan, 'n glasie wyn kan drink, en lekker kos kan eet. Daar is altyd tyd in my lewe vir ‘n grappie of bietjie humor… en soms kan ek maar net jou been trek😁. Ek is ook maar net ‘n doodgewone man…sooo ja…ek piepie ook in my tuin en loop soms kaalgat rond in die huis🫣. My hande is nie rond nie, ek kan met spanners werk, en ek weet hoe om ‘n toilet skoon te maak, Pa het my als geleer. Ek is eintlik vanaf Kempton Park maar spandeer tans meeste van my tyd in die Kaap en kyk daarna om myself êrens in die tuinroetes te vestig. Sou ek ‘n bottel wyn as ‘n geskenk kry, is ek die tipe mens wat iemand sal soek om dit mee te deel en drink voordat ek die bottel op die rak laat staan. Daar is ‘n lyn in een van Koos Kombuis se liedjies wat saam my loop: “ Almal sê die lewe is eers more, maar more is te laat vir my!”… Ek lewe vir vandag😊. Dan ook, ek verwag nie ’n meisie met die perfekte lyfie nie, want ek het dit ook nie… Maar ek soek ’n meisie met ’n hart van goud😉. Ek wil elke dag uit die huis uit loop en weet dat ek waardeer word en ek wil elke dag die liefde voel wat jy vir my gee. Dis vir my lekker om iemand spesiaal te laat voel, en ek sal graag dinge saam met iemand wil doen. Ojaaaa en ek belowe... ek gee awesome drukkies!!

About His Ideal Match

'n Meisie wat net haarself is en nie voorgee nie. Iemand wat mooi na haarself kyk en baie liefde in haar hart het. 'n persoon wat respek het vir ander. Iemand wat graag tyd sal maak vir my in haar lewe en goeie tye saam met my kan deel. Ek loooove 'n meisie met 'n awesome smile en ek soek altyd lekker stywe drukkies ;) "n meisie wat lekker kan dans en musiek luister. As jy my respekteer soos wat ek vir jou sal doen en mooi na my kyk soos wat ek na jou sal kyk, deel ek my hele hart en siel met jou en ek sal jou spesiaal laat voel elke dag van my lewe ;)

What His Friends Say

DawiedieKabouter hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kempton Park, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
48
Star Sign:
Virgo
Height:
187cm (6' 1.6")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
35 - 48
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Hairy chest only
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Blue