In Her Own Words
About Her
Ek is 'n mens wat mense laat lag. Ek is spontaan en liefdevol en behulpsaam. Ek is selfstandig, verantwoordelik, betroubaar en volwasse. Ek is werksgedrewe.
Ek is verskriklik lief vir diere en dis belangrik dat daar vir hulle gesorg word. Ek het selfs 'n sakkie buddjie saad in my kar, en waar ek kom, die mall, Checkers, sal ek op 'n plekkie vir hulle strooi. Ek is lief vir die natuur. Ek is lief daarvoor om kuns te doen. Ek hou van decor. Ek hou nie van aggressie nie en onbetroubaarheid. Ek hou daarvan om mekaar vastehou, liefdevol, saam kos maak, liefde wys en gee. Romanties. Ek is positief oor my toekoms, en vind my geluk in Jesus se wil en Hande.
About Her Ideal Match
Die persoon wat ek graag wil ontmoet moet aantreklik wees. Volwasse, verantwoordelik. Nie oorgewig wees nie, maar ook nie maer nie. Dis nie nodig dat hy oefen of nie, solank hy net gesondheidsbewus is. Mooi wees, van 'binne en buite'!! 'n Kind van God is. 'n Goeie werk hê met 'n goeie selaris. Eerlikheid, liefdevol, saggeaard, maar 'n sterk persoonlikheid. Nogal romanties. Lief vir diere, die natuur. Saam kos maak. Handig wees. 'n Man wat my sal ondersteun 'in dik en dun'. Saam dinge doen, natuur of die see! Wil nog eendag valskerm spring, uitdagings al is ek 41! Daar lê nog baie voor!!!
What Her Friends Say
Butterfly_123 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bloemfontein, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
44 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Bloemfontein (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
35 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average; Athletic | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
On Welfare/Benefits; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Butterfly_123 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



