In His Own Words
About Him
Want ek is al deur baie en ek wil graag my getuienis met jou deel- om vir jou te wys dat ek meer aan jou wil bied as wat ek van jou sal verwag! Ek wil my rol vervul en wees wie ek kan wees. My vriende sal my as ñ optimis beskryf en ek is baie dankbaar dat ek kan sê wat ek kan sê! Ek het meer tyd as die normale/gewone man en ek wil vir jou graag ñ prioriteit van my lewe maak! My geloof en vertroue in Jesus se liefde en genade is wat my staande gehou het deur die groot wonderwerke wat Hy vir my gedoen het!
About His Ideal Match
Kwaliteite wat my aantrek is selfstandigheid, nederigheid, selfvertroue en jou geloof is baie belangrik! Ek wil jou graag leer ken om te sien of ek en jy vir mekaar kan plek maak in ons lewens en of ons vir mekaar kan wees wat ek en jy van mekaar verwag!
What His Friends Say
Benji_85 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Hermanus (Fisherhaven), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
39 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Balding | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in Africa | ||
Location: |
Hermanus (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 41 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Benji_85 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.