In Her Own Words
About Her
Ek is onafhanklik, selfonderhoudend, ongekompliseerd. Hardwerkend en rustig. Ek versorg myself na die beste van my vermoë, maar ek is nie 'n "poppie" nie. Ek is nie 'n sosiale vlinder nie en kuier eder graag met my goeie vriende, braai, gaan eet ontbyt iewers, of so iets... Ek is n profesionele vrou en werk lang ure, alhoewel ek tyd maak vir vriende en ontspan. Ek hou van 'n verskeidenheid musiek. Ek wil graag meer reis...op my bucket list. Ek hou van die bosveld, meer as die kus en hou van sie sterre nagte om n kampvuur. Ek is nie baie mal oor kos maak nie, maar ek kan darem n lekker bord kos aan mekaarslaan. Ek kom voor as stil tussen baie mense, maar ek sien dit Eder as op my plek en selektief. Ek is nie skaam nie, ek is heeldag in besigheid vergaderings! My 2 seuns is albei in hulle twintigs en gevestig.
About Her Ideal Match
'n Goeie man. 'n Vriend. 'n Kameraad. 'n Vriend wat soveel in ons vriendskap sal invest, soos ek. ' Man wat hardwerkend is en sy eie lewe leef. Sy eie ambisies het en drome wat hy najaag. 'n Vriend wat n goeie verhouding met sy kinders het en lankal die grudges van mislukte vorige verhoudings of dalk n huwelik oorkom her. Iemand wat gaan oraait wees daarmee om by my te kom kuier en net heelaand musiek te luister en koffie of dalk n glas wiskey te drink of dalk more oorkom met n pizza en bottle koedrank vir n movie. ' n Vriend saam met wie ek kan reis en plekke verken.Iemand wat volwasse genoeg is om te verstaan dat'n mens nie elke aand lus is vir kuier mense nie. ' n Goeie volwasse man en doodgewone , hardwerkend ou.
What Her Friends Say
Seemeeu hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
East London, Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
46 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Hazel | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
E-cigarette User | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Eastern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
43 - 58 | ||
Star Sign: |
Cancer; Virgo; Aquarius; Pisces | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No; Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Occasional; Regular; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium; Straight |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
Other |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Campy |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
A cruiser |
Personality Traits: |
Intelligent; Mild; Realistic |
Valued Qualities: |
Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Humility; Patience |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Colour: |
Gold |
TV Habits: |
I don't have a TV |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Documentary; Drama; Mystery; Romance; War |
Interests: |
Investing; Painting; Sewing |
Sport Involvement: |
Not involved at all |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Thai |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Stressed |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
Not at all |
Animals: |
I like animals |
Turn-offs: |
Long hair; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Stilt house in the jungle |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Backpacking around the globe |
Feelings about using DatingBuzz: |
Optimistic |

