In Her Own Words
About Her
Hoekom moet jy my leer ken?
Ek's een van daardie mense wat jy net moet ontmoet.
Wat jy sien is wat jy kry, geen voorgee nie. Hou van debatteer, redeneer, inteligente geselskap.
Ek is beslis nie vir almal nie-net vir die regte een.
Ek lag lekker, bak beter, maar soek iemand om daardie snytjie koek mee te deel, saam koffie natuurlik...
Ek is lojaal, reguit en ek onthou hoe jy, jou koffie drink.
Al is ek al gebreek, is ek nie bitter nie. Ek is meer as wat ek wys en gee glad nie voor nie.
Ek hou van lees, oefen, stap, perdry, die buite lewe. Eerder bos as see. Glasie wyn, kerslig, vuur en borrels.
Ek probeer altyd 'n beter weergawe van myself wees.
Dit is al 😉
About Her Ideal Match
Ek soek nie perfeksie nie, net iemand wat sag is met mense, hard op leuns, en funky genoeg om saam my te dans in die kombuis. Ek waardeer egtheid, sagte siele en intelligente gesels - maar jy moet ook kan lag vir die lewe...en jouself.
What Her Friends Say
Meraai1976 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Rustenburg, North-West, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
49 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Gauteng; North-West, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
40 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Meraai1976 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.





