In Her Own Words
About Her
Ek is 'n homebody en geniet dit om soms bietjie alleen tyd te spandeer. My stokperdjies is om my hande besig te hou met brei, naaldwerk en kuns. Ek kyk ook graag TV reekse. Ek is lojaal, eerlik en probeer om altyd my opinies weer te gee op 'n sagte manier. Om altyd respekvol te wees. Ek wil net een man in my lewe he om lief te he.. My woord is my eer. My huis is waar ek op my gelukkigste is. My honde is heeldag In die huis naby my maar slaap nie op die meubels of in my bed nie.
Geld is net belangrik om die lewe gemakliker te maak maar ons het almal dit nodig om te lewe. Dit kan nie die belangrikste dinge in die lewe koop soos gesondheid, respek, integriteit of liefde. Ek is selfonderhoudend en wil graag he jy moet ook wees. Ek wil nie op die stadium by jou kom bly nie en wil ook nie he jy moet by my kom bly.. Wie weet hoe dinge kan verander in die toekoms.
Ek weet wie ek is en is gemaklik in my lyf. Ek wil net 'n doodgewone betroubare, eerlike man ontmoet wat gelukkig is met een vrou en emosioneel beskikbaar is. Ek hoop jy sal my lewe beter en ligter maak. Ek wil dieselfde doen vir jou. Daag op en hou gereeld kontak, dit bou vetroue en konneksie. Wees altyd eerlik. Ek wil net myself wees en hoop jy sal ook wees.. Foute en al.. Ek sal kompromie aangaan om ons lewe beter te maak want alles in verhoudings is gee en neem.
About Her Ideal Match
Wees asb net jouself van die begin af met jou voorkeure en afkeure. Ek het gereelde kontak nodig om 'n konneksie te bou met jou. Ek wil op jou woord kan reken want vertroue is die fondasie waarop ek die nuwe lewe wil bou.. Aanvaar my vir wie ek is en wat vir my belangrik is. Se wat jy bedoel en bedoel wat jy se.
Kan jy oor emosies en ander dieper en moeilike onderwerpe praat indien nodig? Ek wil verstaan wat vir jou belangrik is. Ook wat vir jou nie onderhandelbaar is. Oplossings soek en dit kalm bespreek. Ons het elkeen baie dinge beleef wat ons opinies gevorm het. Dit sal my laat voel ons is 'n span. Ek wil die lewe saam met jou ervaar sodat ons baie herinneringe kan bou om oor te gesels en lag. Wees eerlik met jou intensies en moenie my probeer beheer deur op my emosies speel.
As jy elke dag of baie gereeld 'n drankie wil vat, moet my asb nie kontak nie.. dis 'n dealbreaker en is nie onderhandelbaar nie.
What Her Friends Say
Terri_911 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Port Elizabeth (Jeffreys Bay), Eastern Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
174cm (5' 8.5") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Straight |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any; Pierced ears |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Optimistic; Outspoken; Quiet; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Horror; Mystery; Romance |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Dramas; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife; Variety shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance |
Interests: |
Board games; Card games; Computer & video games; Investing; Knitting; Painting; Reading; Sewing; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
Not involved at all |
Sports: |
Athletics; Chess; Cricket; Dancesport; Gymnastics; Horse Riding; Motorsport; Pool; Rugby; Swimming |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Doesn't matter; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
Other |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Doing absolutely nothing |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
My friends are my main family |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Assertiveness; Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Wealth |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
I'm non-practicing |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Exploring the 7 Wonders of the World |
Feelings about using DatingBuzz: |
Curious; Optimistic |
Honesty: |
Extremely |






