In His Own Words
About Him
My ouderdom is nie my beperking nie nog minder is dit 'n aanduiding daarvan ... Ek is n energieke, jonk van gees persoon wat graag nog baie wil ontdek en meeleef in hierdie lewensreis en uitdagings is n motiverings meganisme eerder as n beperking.
Fisies nog aktief in my werk en staan elke dag op met n lied in my.....
Is 'n sportiewe en lewenslustige individue wat n liefde het vir die natuur, buite lewe wat glo in opregtheid, eerlikheid, omgee wat deur goeie waardes gedryf word en bou my daaglikse lewe op n Fondasie van n verhouding met my Skepper. Beskou myself as 'n ordentlike, gemanierde persoon wat nog 'n sitplek vir n vrou aanbied of n deur vir haar oopmaak .........
Beskou myself as aanpasbaar met n goeie maat van humorsin.
Baie lief vir fietsry en natuurlik motorfiets - bespied my omgewing gereeld oor naweke op haar - ons bly in n wonderlike omgewing en land en sal dit nogal graag saam met n pasmaat wil ontdek, kan net geselliger wees.
Eks bevrees - ek gaan nog baie lank lewe en ek wil ook want die lewe is wat ons daarvan maak, is baie interresant en is op 'n ondekkings reis.
Ek is nie 'n "braggerige" persoon nie, maar sal my self beskou as baie nederig en beskeie, hardwerkend en redelik doelgerig.
Ek glo nie in toeval nie maar weet ons kruis paaie met mense, situasies en omstandighede want ons Skepper is in beheer en HY weet......
About His Ideal Match
Op soek na n opregte, eerlik sielsgenoot wat nog kans sien vir uitdagings en te ontdek wat die lewe ons bied.
N persoon met goeie waardes, sportiewe belangstelling sal n interresante aanvulling wees maar nie n vereiste.
N persoon wat graag lekker saam kuier by die kospotte met n lekker glasie wyn in die hand, lekker saam kan stap, kamp, miskien fietsry, lekker om n kampvuur kan gesels en sommer net goed stuitig wees.
'n Liefde vir ons Skepper is 'n voorvereiste want dit is die basis waarop ons n nuwe lewensreis bou.
Ek is opsoek na opregte sielsgenoot en glo daar moet ook "chemistry" wees, n persoon met wie ek hierdie peroon (ek) met opregtheid kan deel
What His Friends Say
ccckuifie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Stilbaai, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
65 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Zulu | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
50 - 70 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
152cm (4' 11.8") - 178cm (5' 10.1") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Disappearing |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I have a full beard |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Religious; Science / Technology; Self-help; Travel |
TV Habits: |
I mostly use my TV for news or sport |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Educational; Motoring; Nature / Wildlife; News; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Documentary; Drama; Independent; Romance; Sci-Fi |
Interests: |
Auto repair; Gardening; Surfing the Internet; Woodworking |
Sports: |
Birdwatching; Bodyboarding; Camping; Cricket; Cycling; Extreme sports; Flying / Gliding; Hiking; Ice Skating; Motorsport; Mountain biking; Pool; Rowing; Rugby; Shooting; Sky diving; Squash; Swimming; Table Tennis; Walking; Water skiing |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
Moderate |
Feelings about using DatingBuzz: |
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |




