In Her Own Words
About Her
Ek vertel nie n soet sappige storie nie, what you see is what you get, ek is n plain Jane down to earth very friendly farm girl, baie lief vir diere en die natuur, my voete is vas op moeder aarde,ek is n ekstrovert en hou van lag dis goed vir die siel,ek is n happy mens en leef elke dag met n positiewe uit kyk op die lewe ek weet wat ek wil he in die lewe, mors nie my tyd met fake mense nie, fake vang vinig sy baas🤣en die lewe is te kort, ek is self onderhoudend, het n goeie werk, en glad nie lui nie, asook baie netjies op myself , hoe se hul van dai "Got the shirt"😬 wel alle klappe al van die lewe ontvang,en ek bly staande, dit maak jou net sterker as mens, ek is n goed Gelowige , Jesus het my lewe al baie gered,ek se elke dag Dankie vir nog n dag se genade, ook al baie Gebid en gevra vir net n eerlik en opregte man wat my pad kan kruis met wardering en wedersydse respek, ek het emmers vol liefde en bederf om te gee vir die regte persoon, ek wil tog glo ons almal het erens iemand waarme ons compatible is, ek kan leke bak en brou,😋 hou van rugby en is gaande oor F1 , en speel graag pool, hou van stap en draf
About Her Ideal Match
Gaan nie veel hier se nie, lees maar gerus my storie hierbo, en ek glo daar is wel iemand compatible met my,jy moet saam met my die mooi in die lewe kan geniet en saam met my lag, nie n lui en gemaklike man nie dit werk nie vir my nie, want ek is n baie flukse vrou, jy moet ook lekker ruik en netjies op jouself wees , en verkieslik nie te oorgewig nie, want jy gaan saam met my stap en draf, 😂goeie humor sin ,selfonderhoudend wees, as jy n leke vleisie kan braai en n braai broodjie kan maak , dan sal my lekker aartappel slaai jou optower 🤪
What Her Friends Say
Linnie3010 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion (Highveld), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
56 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
161cm (5' 3.4") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Medical / Dental | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
54 - 61 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Linnie3010 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.




