In His Own Words
About Him
Hier kan ek baie se maar op die ou einde gaan die regte persoon weet...so in n paar woorde :
my Skepper kry al die eer
My sukses en my hele lewe is Aan HOM tedanke
Ek eerbiedig die sabat en is Hartseer oor my slegte dade wat teenstrydig met Sy wet en wil is
Ek is lief vir my mense ,my hond en my paar vriende is vir my kosbaar...
Ek bid Vir n goeie maat wat vir my sal wees soos ek vir haar sal wees...
Ek het nie kinders nie..so kleingoed is vir my kosbaar...dankbaarhied en vergenoegtheid is my moto...die res kan jy self van my leer as dit sover vorder
Eks nie pervek nie maar ek sal vir die regte persoon naby aan dit wees...ek werk hard en wil lekker tye met iemand deel.. iemand wat vrede en rustigheid in my lewe kan waardeer en rispekteer...ek was lank alleen en ek het hartseer beleef...maar deur die jare het ek geleer...ons kan nie als op ons manier kry nie...maar jy kan ook nie jouself verloor nie...so as iemand op hierdie ouderdom geld of weelde soek moet jy dit saam bring...ek leef goed...maar ek leef plat op die aarde...niemand weet wat ek het of besit nie..dis net beter so
Liefde en al die mooi dinge soos n vars veldblom kan ek gee en ek gee dit uit my hart...
My hond is vet en het goeie maniere.dit behoort iets te se lol
Ek hoop jou droom word waar...maar n droom sonder gebed is geen droom..
Die toekoms le onbekend voor, gister is verby en vandag is jou kans..neem dit ...jy kan niks verloor nie
About His Ideal Match
Jy sal weet as jy die gevoel kry..
Jy sal weet as jy nie pas nie
Jy kan my nie verander nie..ek sal self as ek wil
Jy weet as jy verkeerd was ,jy weet om sagkuns jammer te se.
Jy gaan my nie om die bos lui nie..tensy jy my wil virbaas
Jyt jou mooi hart en ek sal jou op my hande dra. Jyt nie n koffer vol ou haat in jou hart nie...jyt jou tyd gebruik om gesond te word van jou verlede...jy bring jou ware begeerte vir my om dit te help maak werk... jou kinders het die vermoë om respek vir aandag en liefde te veruil. En jou bybel lê gereeld op jou bors as jy slaap...jyt n kalmte oor jou terwyl jy lekker kan dans. jyt n begeerte om mooi te lyk vir die spesiale oomlik en soms jou vuil moderige voetjies in my hande onder die kraan af te spoel. Jy moet soms iewers alleen iets doen maar jy wil eintlik nie...jy wil he ek moet vir jou die mooi wys...soms tussen mense en soms stok siel die 2 alleen...jy wil met jou kop op my bors lê as jy moeg is en wil my met baie liefde bedref...jy wil verstaan as ek nie in dieselde goed belangstel nie maar jy sien ek probeer om jou jou sin ook te gee...jy hou van om self goed te doen...jy het seker geleer om te gee soos jy neem...mmm jy is verbaas om n wonderwerk vol wysheid te sien maar jy gaan bedref word as jy hom toelaat..hy gee altyd sy als...wees verseker...hy ken die vrou wat die bybel van praat en hys bewus hoe hy haar moet behandel...lang lys maar niks om oor te bekommer nie...die is maar net jy. Niemand het dit ooit raakgesien nie...
What His Friends Say
Kalahariklong hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Paarl, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
52 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
185cm (6' 0.8") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Namibia; South Africa | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 189cm (6' 2.4") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Curvaceous | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Realistic |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Kindness; Mercy; Moderation; Self-control; Tolerance |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Business; Science / Technology; Self-help |
TV Shows: |
Educational; Motoring; Reality shows; Sport |
Movie Preferences: |
Documentary; Romance |
Interests: |
Auto repair; Gardening; Making Music; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Camping; Dancesport; Motorsport; Rugby |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I should have a bed in my office |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Long hair; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Tattoo(s) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using DatingBuzz: |
Hopeful; Curious; Embarrassed; Excited |
Honesty: |
Extremely |


