In His Own Words
About Him
Ek is n gewone plat op aarde ou. Hou nie van mense wat dink hul is beter as ander nie,ons is almal mens en almal het hul eie foute.as jy n skinderbek is en jou neus in ander se sake druk hou verby asb ek is nie lus vir spelietjies nie Ek is n sag geaarde man wat baie liefde het om te gee aan een wat die sal waardeer en koester. Sal uit my pad gaan om n vrou spesiaal te laat voel. Ek is n omgee mens en n kontak persoon
Ek sit nie n foto vir almal op nie wil sien wie lees en stel belang na n mooi innerlike persoon. Ek is n natuur mens . Die regte vrou in my lewe kom eerste in als
About His Ideal Match
N vrou wat ander uit los ,nie skinder nie en ander mense se privaatheid respekteur. N platop aarde vrou wat nie net n aardse besitings vas kyk nie jy moet nie net na die uiterlike kyk nie maar na die mooi innerlike. Jy moet liefde gee soos jy dit ontvang. Daar moet geen geheime wees nie. Op ons ouderdom is daar nie tyd om te mors nie .
What His Friends Say
lonely54 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Swellendam, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Ask me later | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Ask me later | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Ask me later | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Agriculture | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
45 - 59 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Honesty: |
Very |

