In Her Own Words
About Her
Ek is iemand wat God eerste plaas in my hart en ek vetrou Hom met my toekoms. Ek is saggeaard, gee verskriklik baie om en het baie om te gee. Ek glo niks is ooit bereik deur ‘n gehaas nie en prioritiseer my vrede, kalmte en geluk bo alles. Ek hou van diere, die natuur, stilte, opregte mense en diep gesprekke. Ek maak alles om my kleurvol, is baie romanties en hou van mode, skoonheid en pamperlang. Ek floreer wanneer ek na myself en die mense, diere en plante om my kan kyk. Ek is ‘n baie oopkop mens maar ek soek ‘n man met outydse maniere.
About Her Ideal Match
Die belangrikste vir my is ‘n man wie ook God eerste plaas in sy hart. Dit is ook belangrik dat hy sy eie hart ken en getrou bly daaraan. Ek soek iemand saggeaard en geduldig wie die waarde van ‘n vrou verstaan en wie my op die hande sal dra. Ek het nodig dat ‘n man duidelik wys hoe baie hy vir my omgee en nie my laat twyfel waar ek met hom staan nie. Hy moet ook weet hoe om iemand by te staan deur die verskeie seisoene van die lewe. Ek soek ook ‘n man wat reg is vir trou en ‘n lewe saam bou. Dit is vir my baie belangrik dat hy kinders wil hê. Ek sal dit baie waardeer as my pasmaat nog outydse maniere het en vir my wil betaal, beplan en goed doen soos ‘n deur oopmaak of my eerste laat stap.
What Her Friends Say
Vanessa said...
Ek praat uit my hart uit sodat Savannah die grootste kaans het om haar perfekte sielsmaat te ontmoet. Savannah het 'n pragtige geaardheid wat pas by haar pragtige gesig. Sys standvastig met vaste beginsels en het 'n besonderse liefdevolle siel. 'n Omgee mens, ook vir God se skepping, die natuur en diere. Sy is hoogs intelligent en weltertale, maar partykeer sien sy haarself vir minder as wat sy is. Syt 'n hart van goud. As jy haar het in jou lewe, is jy gesort for life. Sy is naby aan God met sakke vol empatie. Die maat waarna sy soek moet regtig besonders wees en self deur God gepluk wees om saam met haar te staan deur sonskyn en reën. Hy moet soliede waardes hê, standvastig en eerlik wees. 'n Gesonde liggaam en gees is belangrik vir Savannah en sy hou van in die natuur wees, vryduik en stap. Sy hou van die fyner goed in die lewe, versorg haarself goed en verwag ook dat haar sielsgenoot na homself kyk. Haar eindbestemming is 'n lewenlange huwelik en sy wil baie graag kinders hê. Vir nou het sy 'n hond en 'n kat. Sy soek nie iemand wat verslaaf is aan drank nie en verkieslik nie rook nie.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Centurion, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
26 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Yes | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Centurion (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
30 - 35 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Other; Stocky | ||
Looks: |
Very Attractive; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No | ||
Want Children: |
Yes | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Curly; Wild |
Eyesight: |
I wear glasses and contacts |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Several tattoos |
Sense of Humour: |
Sophisticated |
Intelligence: |
Rocket Scientist |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A wallflower |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Outspoken; Realistic; Silly; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Blues; Dance / Disco; Folk; Instrumental; Jazz; Latin |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Religious; Romance |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Dramas; Movie Channels; Nature / Wildlife |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Art Films; Black & White / Silent; Comedy; Cult Classics; Drama; Romance |
Interests: |
Card games; Gardening; Healthy living; Painting; Photography; Pottery; Reading; Shopping; Singing; Writing poetry; Yoga |
Sport Involvement: |
A regular competitor |
Sports: |
Birdwatching; Camping; Dancesport; Darts; Flying / Gliding; Hiking; Horse Riding; Ice Skating; Inline / Roller skating; Rock climbing; Running; Scuba diving; Skiing; Sky diving; Snorkeling; Stand Up Paddleboarding; Surfing; Swimming; Table Tennis; Walking |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Fast food; Fine Dining; French; Italian; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work part-time |
Pastimes of choice: |
Spending time with the family |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Bird(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Other |
Turn-ons: |
Assertiveness; Body piercing(s); Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Tattoo(s); Wealth |
Turn-offs: |
Flirting; Long hair; Power; Sarcasm; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using DatingBuzz: |
Hopeful |
Honesty: |
Extremely |


