In His Own Words
About Him
Ek is lief vir mense, ek kom met almal oor die weg, oud of jonk .
Ek onthaal graag, lief vir braai en lekker kos maak, dis vir my n passie nie n straf nie.Ek ken ook die lief en leed in die lewe. Baie seergekry. Ek dink ek het ook meer as my deel van hartseer en teleurstellings gehad, ek het dit hanteer, oorleef, en daardeur gewerk en ek kon weer deur die Here se genade opstaan en ook weer die mooi in die lewe raaksien.
Ek dien die Here, ek is trots daarop en kan nie myself een tree sonder die Here in my lewe indink nie. Ek is sonder Hom niks.
About His Ideal Match
Ek soek in my lewe na n vrou wat stabiel en onafhanklik is, maar 'n behoefte het aan iemand spesiaal in haar lewe .Ek soek in my lewe na sielerus, vrede, rustigheid, ware geluk, opregte liefde en respek saam met iemand wat God ook lief het.As jy my kan toevou, beskerm en my rug kan toemaak, my na God 1ste in jou lewe kan stel, dan het ons klaar iets in gemeen.Op my sal jy verseker trots kan wees, ek is goed opgevoed, stylvol en n goeie gasheer. Ek wil ook dieselfde voel saam met die vrou in my lewe.
What His Friends Say
Oneofakind_70 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Benoni, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
67 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
171cm (5' 7.3") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
55 - 80 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Oneofakind_70 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.
