In Her Own Words
About Her
VROU_SOEK_ BOER ....... met of sonder 'n groentetuin, vrugteboord, skaapkraal, wingerdblok, koringland ens.
'n Vetplant in 'n pot is ook in orde.
Ek is oorspronklik van die platteland, maar die wind het my oor die jare stad toe gewaai.
In my hart sal ek altyd 'n boervrou bly
Ek is gesofistikeerd, aktief, kreatief en is lief vir die lewe en handhaaf 'n positiewe ingesteldheid. Ek maak 'n verskil deur te verstaan / te versier / te versorg / te luister / te bemoedig ens.
Ek verkies rus en vrede en vermy drama en negatiwiteit.
Ek hou van 'n netjiese, stylvolle leefwêreld van gemak, maar is ook aanpasbaar by enige situasie waarin ek my bevind.
Ek het nie verbale diaree nie, hou nogtans van lekker gesels, lag en sinvolle gesprekvoering.
Ek het soms uitgesproke opinies, verstaan egter die fyn balans tussen luister, stilbly en praat.
Ek is 'n uitgesorteerde onafhanklike vrou - Al wat nog (s)kort in my lewe is: ♡ JY ♡
About Her Ideal Match
Smile - ♡
Jy is ook op soek na my.
Ons het mekaar ontglip, want ek het moontlik té hard gewerk en té min gespeel.
Hoop jy is goed met wiskunde.
Daar is 2 in 'n verhouding, nie 1.5 of 3 nie.
Wat jy het - is 'n bonus. -
Ek het genoeg van my eie.
Verhoudings is harde werk waarbinne mens mekaar ruimte moet gee om te leef en net te kan wees.
Ek kan/wil jou nie verander nie - net waarde toevoeg.
Ek is op soek na my gelyke: Iemand met 'n gesonde verstand, 'n hoë vlak van emosionele intelligensie, integriteit, en wat geestesgesond is. Persoonlike higiëne en netheid is ononderhandelbaar.
Teen hierdie tyd het jy 'n vaste adres met -eiendom op jou naam. Ek sleep niemand agter my aan deur die lewe nie.
Miskien is jy 'n stedeling en woon tans op die 9e vloer - of op 'n afgeleë dorp.
Geen probleem.
Ek verwys eerder na 'n ingesteldheid en 'n lewensuitkyk met 'n voorkeur vir leef -en -laat -leef, 'n waardering vir die natuur- / dierelewe en die mooi van die lewe.
Dit sal lekker wees om 'n nuwe lewensreis saam met jou te kan begin.
NASKRIF:
Ek verstaan die betekenis van 'n:
plaaswerf, perdestal, krip, stofpad, droë rivierloop, blombedding, parskuip, veldbrand, bergpas, boomklim, siekdier, konfytkook, koringland, waterblommetjies, koolstoof, ens. ens.
What Her Friends Say
VROU_soek_BOER hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
173cm (5' 8.1") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
53 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
186cm (6' 1.2") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Outspoken; Realistic; Silly; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Hope; Humour; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Clothing: |
My Armani suit / My Versace dress |
Favourite Colour: |
White |
Date Activities: |
A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Instrumental; Latin; Pop / Top 40 |
Reading: |
I love it |
Books: |
(Auto)biographies; Best-sellers; Fiction; Non-fiction; Romance; Science / Technology; Travel |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Documentaries; Dramas; Educational; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport; Talk shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Art Films; Documentary; Drama; Romance; Westerns |
Interests: |
Board games; Gambling; Gardening; Healthy living; Knitting; Making Music; Painting; Photography; Pottery; Reading; Sewing; Shopping; Singing |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Aerobics; Athletics; Badminton; Birdwatching; Bungee jumping; Camping; Cycling; Dancesport; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Motorsport; Mountain biking; Rock climbing; Rugby; Sailing; Skiing; Snowboarding; Squash; Walking |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Doesn't matter |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Gardening |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Other; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Wealth |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Flirting; Long hair; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
Once a month |
Dream Home: |
Cottage in the country |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Doing volunteer work |
Feelings about using DatingBuzz: |
Excited |
Honesty: |
Extremely |

