In Her Own Words
About Her
Eknis baie plat op die aarde baie lief om met vriende en familie te kuier. Ek hou van gesels en uitgaan love veskillende eet plekkies uit te toets. Die klein dingetjies in die lewe is baie belangrik vir my. My 2 kinders is my wereld dis hoekom dit baie belangrik vir my is dat my pasmaat van kinders hou en sal my kinders aanvaar. Hou van terug ploeg in my gemeenskap ennis ook betrokke by verskillende gemeenskap organisasies hou van besig bly maar knuip ook die tyd af om te ontspan. Hou baie van braai en rugby kyk. My lewe is n oopboek ek hou van eerlik wees en ek is baie gemaklik met wie en wat ek is dis baie belangrik om jouself te wees.
About Her Ideal Match
Hy moet eerlik en plat op die aarde wees. Hy moet lekker kan gesels en luister. Hy moet goed met mense oor die weg kom en tyd saam familie en vriende kan spandeer. Nie te veel drank misbruik nie. Hy moet homself wees . Hy moet goed met kinders wees. Bietjie kan kook ook
What Her Friends Say
E235 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Paarl, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
36 | |
Star Sign: |
Aquarius | |
Height: |
Ask me later | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
Coloured | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Catholic | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
30 - 39 | ||
Star Sign: |
Aquarius | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
Any | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, living with me | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
E235 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
