In Her Own Words
About Her
Ek is n vriendelikke lewenslustige mens en hou van die lewe. Elke dag is n verassing. Ek lewe in die oomblik. Gister is verby en more kom nog!! Vandag is wat tel. Ek hou van die buite lewe en mense om my. Ek hou van braai in die natuur. Soek nou en dan my alleen tyd. Ek het nie tyd vir vals mense nie. Wees eerlik en opreg. Ons is op die ouderdom wat jy nie meer speletjies speel met gevoelens nie. Eerlikheid is baie belangrik vir my. Geld was nog nooit die oorsaak of ek van iemand hou of nie!! Ek hou van n goeie movie. Ek soek net iemand wat my kan lief he en elke dag saam met my geniet!!
About Her Ideal Match
Hy moet dieselfde waardes he as ek. Hy moet my ten alle tye respekteer en my in ag neem. Eerlik wees ten alle tye. Hy moet lief wees vir mense en n vriendelikke geaardheid he. Hy hoef nie ryk te wees nie maar hy moet my ten minste n blyplek kan gee en n bord kos elke aand. Hy moet elke dag saam met my wil spandeer. Dinge saam met my doen. Verder moet hy ook net die lewe geniet saam met my. Hy kan drink maar moet homself nie verdrink nie. Hy moet impulsief kan optree, op die ingewing van die oomblik iets wil doen.
What Her Friends Say
GelukkigeEinde hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Bloemfontein, Free State, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
64 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
58 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
178cm (5' 10.1") - 188cm (6' 2.0") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Average | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; Grey; None (Bald); Shaved | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
GelukkigeEinde has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.
