In His Own Words
About Him
Die lewe is te kort vir rusies en onnodige konflik – vrede in die huis is nie onderhandelbaar nie.
Ek hou van motorfietse, bergfietsry, vinnige motors en alles wat tegniese vaardighede prikkel. Ek werk voltyds en het geen voorneme om binnekort af te tree nie – ledige hande is net nie vir my nie. Ek is mal oor wat ek doen...
Ek soek nie finansiële ondersteuning nie en is ook nie ‘n “meal ticket” vir iemand anders nie. As man van die huis, hang ek nie apart met my vriende uit nie.
Christus is die hoeksteen van wie ek is, en ek hoop om iemand te ontmoet wat ‘n diep verhouding met Jesus sal deel. Ons gaan eers heel beste vriende word, daarna sal die res volg. Daar is nie ‘n voorkeurlys met tiekboksies nie. Ek soek net iemand wat opreg is te alle tye – die res sal vanself kom. Ek wil jou leer ken vir wie jy is.
About His Ideal Match
‘n Dame wat baie goed versorg is, (want ek is). Voorkoms is belangrik vir almal om ons. My hoop is dat jy ‘n persoonlike verhouding met Jesus het. Dit sal wonderlik wees as jy van bergfietsry en motorfietse hou. Ek sorg goed vir myself, so ek eet altyd heerlike kos. Dis lekkerder om by die huis te eet as in 'n restaurant.
Rusies en wedywering staan my glad nie aan nie, so jy moet in vrede met jouself kan wees. Ons kan nie mekaar verander nie - die lewe het ons al behoorlik gevorm. Jy moet verkieslik ook finansieel (net soos ek) op jou eie bene staan. Daar is nie ‘n lys met verwagtinge nie. Ons sal mekaar leer ken en dalk bly ons net vriende – tyd sal leer – daar is geen haas nie.
Verder hoop ek dat jy met jou verlede gedeel het en dat ons gesprekke nie konstant sal gaan oor ons verledes nie. Dis verby – nou is die tyd om ‘n nuwe lewe in harmonie te leef. Harmonie vir my beteken dat ons nooit mekaar met enige iemand uit ons verlede sal vergelyk nie.
Notas:
*Indien jy ‘n roker is, stel ek GLAD NIE belang nie.
*Ek is nie ‘n sielkunde projek wat ontleed moet word nie.
*As jy alkohol in oormaat gebruik, is jy nie vir my nie.
*As troeteldiere vir jou meer tel as mense, pas ons nie.
*Toemaar ek is nie kort en rond nie 😂
*Ek kan nie dans nie (sorry) - nog nooit geleer nie.
*Ek weet nie of ek snork nie.
*Ek is nie haastig of behoeftig nie.
What His Friends Say
RideWithGrace hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Sedgefield, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
62 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Ask me later | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Long-term | |
Have Children: |
Ask me later | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Western Cape; Eastern Cape; Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
47 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
150cm (4' 11.1") - 181cm (5' 11.3") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
English | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Medium; Straight; Well-behaved |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Rocket Scientist |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Reggae; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Religious; Science / Technology; Self-help |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Motoring; Movie Channels; Music Channels |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Mystery; Romance; War; Westerns |
Interests: |
Auto repair; Business news; Computer programming; Gardening; Healthy living; Photography; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Cycling; Motorsport; Mountain biking; Scuba diving; Shooting; Walking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Doesn't matter; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother |
Family Closeness: |
We're very close |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Assertiveness; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Thrill seeking |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s) |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
More than once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Feelings about using DatingBuzz: |
Nervous; Hopeful; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |