In Her Own Words
About Her
Nuuskierig oor my?
Ek woon rustig en gelukkig in die oostekant van Pretoria — ’n klein wesentjie in die groot heelal wat steeds groot dinge probeer doen. 🌿
Ek is 46 jaar jonk, nuuskierig oor die lewe en altyd besig om te leer. Ek weet soms min, maar ek ken die Een wat alles weet — en dit maak my ’n briljante student van die lewe, met ’n skeppende hart vol drome en geloof.
Ek het ’n sagte hart — raak daaraan, en dit voel soos fluweel. My keuse is altyd om ’n aanwins te wees vir die mense om my, eerder as ’n las.
Ek maak die lekkerste koffie (dis amper ’n kuns by my 😉).
Ek rook nie, drink en geniet selde 'n glasie rooiwyn, en glo in natuurlike skoonheid — geen vals naels of aangeplakte glimlagte nie.
Daar is baie meer om te deel, met tyd.
Ek het plek in my lewe vir ’n spontane, opregte man wat ook moeg is vir alleen wees — iemand wat, soos ek, smag daarna om aanvaar te word, om te gee, en om deel te wees van iets mooi en eerlik... ♥️
About Her Ideal Match
💌 My ideale pasmaat...
'n Man wat die stilte van alleen wees ken, en tog altyd smag na die warmte van liefde en aanvaarding.
Iemand wat lief kan hê met sy hart, en sy foute eerlik kan omarm – want groei en mooi dinge gebeur wanneer mens ruimte skep vir mekaar.
Jy staan 1.82 m of langer in jou skoene.
Blank. Gesond. Mooi glimlag. Warm hande.
Enkellopend en betroubaar.
Jy woon in die Pretoria oos omgewing. Ek wil jou gereeld sien en Tyd saam spandeer, sonder dat afstand en brandstof rekeninge 'n struikelblok word.
Saam met jou wil ek lag oor koffie wat te sterk is, rooiwyn deel tot die glas leeg is, en saam smul aan steak en ander lekker kos.
Ek wil saam met jou droom van naweke en vakansies wat ons beplan. Ek wil saam met jou avonture en stil oomblikke beleef. Ek wil jou leer ken en 'n mooi toekoms saam begin, wat ons hand aan hand bou...
Geen rokers asseblief ! – Ek hou van vars asem en sagte soene..
Ek hou van aanraking en dit moet ook EEN van jou liefdestale wees!
Daar is baie meer...
Maar! Kom ons begin by 'n eerste koffie saam !
What Her Friends Say
JasmynLief hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Olympus), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
47 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Very Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Hazel | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Pretoria (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
47 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
181cm (5' 11.3") - 204cm (6' 8.3") | ||
Body Type: |
Athletic | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat healthily | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A wallflower |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work at home |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Long hair; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Get promoted |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using DatingBuzz: |
Hopeful; Curious; Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |


