TouchMySoul71TouchMySoul71
TouchMySoul71

53 – Stellenbosch, Western Cape, South Africa

TouchMySoul71TouchMySoul71
2
2

TouchMySoul71

53 – Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Die lewe is 'n reis....

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: Yesterday

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Net 'n gewone christen vrou, intelligent, spontaan, humorities en positief.

Vind vreugde in die eenvoudige dinge in die lewe en glo mens moet gereeld lag...vir jouself ook.
Romantiese streep...wil die man in my lewe bederf...as my hero, my beskermer.. bv gereeld vir hom briefies en boodskappies skryf...in jou vicer, jou kosblik ens.

Hou soos almal van :
Road trips terwyl mooi musiek speel.
Sonsondergange met draairoomys op die strand.
Lief vir kos- en tuinmaak.
Kuns (veral skilderkuns), kultuur en voëls kyk.

Ek het 'n 'ten spyte van' en nie 'as gevolg van' uitkyk op die lewe. Negatiewe mense put my uit.

Ek is gelukkig en genees van my verhoudingstrauma. Dit beteken nie dit het nie gebeur nie, dit beteken my wonde is genees en is nie landmyne wat my lewe se emosies en reaksies beheer en volgende niks vermoedende man gaan tref nie.

Ek glo liefde en commitment is 'n keuse en groei uit omgee, respek en vriendskap tussen mense voor iets dieper en blywend ontwikkel waaraan mens elke dag doelbewus moet werk en dat ons 'n keuse het in wie ons kies.

My dogters 24 en 22 met wie ek 'n wonderlike verhouding het, bly by my.

About Her Ideal Match

'n Gewone christen man wat my waardes deel.

Ook die gewone dinge in die lewe waardeer en geniet.
Niemand perfek nie maar perfek vir mý met wie hy is en hoe ons mekaar laat voel en ondersteun.
Op hierdie stadium van ons lewe het ons almal al emosionele trauma beleef maar as joune nog ONgenees is en jy nog nie aan jouself gewerk het en gelukkig is met wie en wat jy is enkellopend, gaan asb verby.

Iemand wat werklik belangstel om my beter te leer ken...defnitief te ontmoet vir koffie.
Wie weet... met tyd moontlik verlief te raak en nét vir my lief sal wees...al is daar mooier, slimmer vroue moet hy net my kies as sy beste maat en sielsgenoot met wie hy 'n geestelike, emosionele, intellektuele, fisiese konneksie het.
En vir mý sal hy ook die aantreklikste en beste man en vennoot wees vir sy inhoud maak nie saak of sy uiterlike 'n bles of boepie het.
Hy moet graag saam met my kan kos maak (en skottelgoed was)
Bonus as hy met my voor die kospotte sal dans.

Indien jy net bewonderaars op die app versamel met geen intensie..is ek ook nie vir jou nie.
Sou ons ontmoet en ons click nie - verstaan asb
ek soek nie iemand beter as JÝ nie...net iemand wat beter by mý sal pas.
Elke pot glo ek het 'n deksel - en mens moet mekaar in persoon ontmoet en leer ken voor jy sal weet.

What Her Friends Say

TouchMySoul71 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
53
Star Sign:
Scorpio
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Finance
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Cape Town Metro; West Coast; Winelands; Overberg; Swartland; Breede River Valley; Olifants River Valley; Garden Route (Western Cape, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
51 - 62
Star Sign:
Any
Height:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Greying; Grey; White; None (Bald); Balding
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Rocket Scientist
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An impartial observer
Personality Traits:
Funny; Intelligent; Optimistic; Stable
Valued Qualities:
Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour; Self-control
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Colour:
Green
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40; R&B / Soul
Reading:
There's nothing better
Books:
Religious; Self-help; Travel
TV Shows:
Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Movie Channels
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on DVD or online.
Movie Preferences:
Art Films; Comedy; Documentary; Romance
Interests:
Board games; Gardening; Painting; Reading; Sculpting
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Birdwatching; Cycling; Ice Skating; Running; Walking
Food
Cooking:
I love it!
Food:
Chinese; French; Greek; Italian; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Stressed
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Work fewer hours
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cabin in the mountains
Politics:
I have no interest in politics
Feelings about using DatingBuzz:
Optimistic
Honesty:
Extremely