In Her Own Words
About Her
Ek is iemand wat glo dat die mooiste dinge in die lewe eenvoudig is – ’n goeie boek, ’n eerlike gesprek, en die geluid van golwe wat teen die rotse breek. Ek hou van lees, lang stappies langs die see, en tyd saam met familie – hulle is my hart.
Ek glo mens moet omring wees deur mense wat jou lewe verryk – dié wat sag praat, hard lag, en die lewe mooi maak sonder om dit te probeer.
As jy glo in vriendskap, respek en egtheid… ontmoet ons dall op die regte tyd. 🌊
About Her Ideal Match
Iemand wat eerlik en opreg is — wat nie met gevoelens speel nie.
Iemand wat die klein dinge in die lewe waardeer, ’n positiewe uitkyk het en sterk staan in geloof.
Ek glo die mooiste stories begin met ware vriendskap — met respek, lag en opregte gesprekke.
Ek soek iemand wat my lewe aanvul, nie verander nie… iemand saam met wie ek kan groei, bid en die lewe se mooi oomblikke deel.
What Her Friends Say
Suzanne said...
As jy op soek is na iemand wat meer is as net mooi woorde op 'n profiel -- lees verder.
Sy is beeldskoon -- met daardie soort groen oë wat nie net na jou kyk nie, maar tot in jou siel. Sy voel mense en ruimtes aan op 'n manier wat jy nie kan aanleer nie -- dis instinktief. Sy weet wanneer iemand stil is van pyn eerder as vrede, en sy't 'n manier om jou ligter te laat voel sonder om 'n woord te sê.
Witty en intelligent. Saggeaard, maar beslis nie iemand wat toelaat dat daar oor haar geloop word nie. Sy leef met respek vir ander se gevoelens, selfs wanneer hulle dit nie verdien nie (soos wat ek so onlangs as Maandag gesien het) -- en sy sal haarself te na kom voordat sy iemand anders laat val.
Sy is 'n ongelooflike ma. Haar kinders is 'n direkte weerspieëling van wie sy is - beleefd, wys, liefdevol. Ek het gesien hoe my eie kinders makliker by haar tot rus kom as by my. Haar ouerskapstyl is iets waarvan ons almal iets kan leer - sonder pretensie, net egtheid.
En tog... sy't niemand nodig nie. Sy doen als self, sterk en met styl. Maar ek hoop sy ontmoet iemand wat haar raaksien vir die ongelooflike vrou wat sy is -- en wat genoeg man is om haar op sy hande te dra. Nie omdat sy dit nodig het nie, maar omdat sy dit absoluut werd is en verdien.
Moet haar vertroue asseblief nie verder skend nie. Blaai verby indien jou intensies nie opreg is nie.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Worcester, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
39 | |
Star Sign: |
Sagittarius | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Western Cape; Eastern Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
42 - 49 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
185cm (6' 0.8") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Stocky | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Medium; Straight; Well-behaved |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears; A tattoo or two |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Realistic; Sarcastic; Shy; Stable |
Valued Qualities: |
Charity; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My pyjamas |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
I love it |
Books: |
Best-sellers; Crime; Fantasy; Fiction; Horror; Mystery; Non-fiction; Religious; Romance |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Movie Channels; News; Reality shows; Soap operas; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Mystery; Romance |
Interests: |
Cooking; Healthy living; Investing; Photography; Reading; Shopping |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Dancesport; Motorsport; Rugby |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
Doesn't matter; Fast food; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Reading a book |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Cat(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Assertiveness; Long hair; Skinny dipping; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Sipping margaritas on a beach |
Honesty: |
Very |