In His Own Words
About Him
Ek het eenvoudig nog nie die regte persoon ontmoet wat my kon oortuig dat dit nie beter sal wees as om maar alleen my potjie te krap nie. Ek het die afgelope 2 jaar bevriend geraak met 'n paartjie wat aanlyn ontmoet het en agtergekom dat ek hulle geluk beny en ook graag dit sal wil ervaar. My ervaringe het my maar baie onafhanklik gemaak en party sal dink ek kan maar "set in my ways" wees - dit beteken nie noodwendig dat ek so gelukkig is soos wat ek kan wees nie. Ek is eerlik, hardwerkend, lojaal, vriendelik en geniet mense, vriende, om te reis en om prettige ervaringe te deel. Ek is in geen haas nie en sal maar tyd gebruik om die kat uit die boom te kyk en werklik iemand eers goed te leer ken. As daar geen romantiese gevolge hieruit kom nie sal die ergste wees dat ek dalk 'n nuwe vriendin bykry. Geen verwagtinge, maar mens weet nooit?
About His Ideal Match
Opreg en eerlik sonder geite. Hardwerkend, positief en 'n lus vir die lewe. 'n Gebalanseerde persoonlikheid wat kan ernstig wees wanneer nodig en tog altyd kan geniet wat die lewe bied. Goeie sin vir humor met 'n stouterige streek by tye. Gesond met 'n goeie lewenslus en avontuurlustige geaardheid. Sterk morele waardes met 'n empatieke kant wat ander altyd met respek behandel.
What His Friends Say
Oujongkerel2026 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Helderberg, Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
39 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
182cm (5' 11.7") | |
Body Type: |
Stocky | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
German; English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Winelands (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
30 - 40 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
169cm (5' 6.5") - 182cm (5' 11.7") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Oujongkerel2026 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.
