Spriet

59 – Helderberg (Strand), Cape Town, South Africa

1
0

Spriet

59 – Helderberg (Strand), Cape Town, South Africa

Ware 'gentleman' heer ...(a gentle man) gesoek.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Today

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Ek is nou 6 jaar 'n weduwee. Eintlik dink ek dié status verdwyn na so 4 of 5 jaar, dan is mens maar net enkellopend. Maar ek het 'n soort CV - 'n verhoudings-CV wat ietsie verduidelik van hoe ek in my huwelik was en wat ek geniet het en weer sal geniet saam met die regte man en 'n man wat gereed is vir 'n gesonde verhouding:

* Ek was, en is, 'n een-man-vrou - ek verneuk nie
* Vriendelik met lewensmaat - geniet humor in die verhouding vreeslik baie
* Luisteraar - kan maar in die nag wakker gemaak word vir gesels
* Avonturier - het kamp, stap, fietsry, reise baie geniet en sien uit om weer so te leef saam met iemand
* Spaarsamig - maar hou van viering of "celebration". Ek glo aan die viering van die mooi, van doelwitte-bereik - al is dit hoe eenvoudig
* Goedversorg - ek kyk na wat ek eet, oefen en vermy goed wat gesondheidsprobleme kan veroorsaak
* Intelligent - daarom geniet ek my werk en is gedurig besig om myself uit te daag en om die beste vir my werk te gee
* Voorkoms - ek is skoon en netjies. Kyk op my profiel staan: Voorkoms - Gemiddeld. Ek het lewenservaring van aanvaar vir wie en hoe ek is. Ek het liefgehad en is liefgehê met my gemidelde voorkoms.

Daar is fynskrif ook in dié CV, maar dié hou ek vir kennismaak, ontmoeting met potensiële persoon

About Her Ideal Match

'n Man - dit klink voor-die-handliggend, maar dit is nie. 'n Man is iemand wat die gewig dra van 'n verhouiding. Seuns (in Manlywe) kan nie.
'n Man wat die aanvoorwerk sal doen (híér) en sal voortgaan daarmee in die (moontlike) verhouding.
'n Man wat belangstel in 'n vrou - 'n mens wat werklik anders as hyself is. Iemand wat 'n vrou verstaan of sal probeer.
'n Voorsiener - dis anders as om net 'n voorsiener van fisiese lewensmiddele te wees. Dis iemand wat sorg, verantwoordelikheid vat, kies, doen, uitkyk, beskerm.

What Her Friends Say

Spriet hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Helderberg (Strand), Cape Town, South Africa
Gender:
Female
Age:
59
Star Sign:
Taurus
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Slim
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
56 - 62
Star Sign:
Any
Height:
179cm (5' 10.5") - 183cm (6' 0.0")
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I wear glasses
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Personality Traits:
Cautious; Intelligent; Optimistic; Outspoken
Valued Qualities:
Chemistry; Faithfulness; Friendliness; Humour
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee
Music Preferences:
Classical; Jazz; Latin; Pop / Top 40; Rock
Reading:
I love it
Books:
Crime; Fiction; History; Mystery; Non-fiction; Travel
TV Shows:
Action / Adventure; Documentaries; News
Movie Preferences:
Art Films; Black & White / Silent; Drama; Independent; War
Sport Involvement:
An active participant
Sports:
Camping; Chess; Cycling; Mountain biking; Walking
More Lifestyle
Time at Work:
I work at home
Take Drugs:
Never
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Feelings about using DatingBuzz:
Hopeful
Honesty:
Extremely