In Her Own Words
About Her
Ek is eerlik, hardwerkend, glo in God, ek is familie-mens, hou van gesels, drink graag koffie en toolbox tee. Hou van braai, potjie eet en veral Klein potjie- kos elkeen op sy eie potjie maak dit baie interesant. Ondersteun graag my 2 kinders met hul belangstellings en is baie lief vir my Klein dogter. Ek kan lag en kuier sonder alkoholiese verversings. My uitkyk op die lewe is om elke dag aantepak met dankbaarheid vir Wie ek is, wat ek het, die mense in my lewe en wat ek van God ontvang daagliks.
About Her Ideal Match
Ek wil nie n mooi-weers maat hê wat net beskikbaar is wanneer dit hom pas nie. Iemand wat my kinders en familie sal aanvaar en dinge saam sal wil doen en nie sy kinders wil weghou as hy het om kennis te maak met my kinders. Ek hou van iemand saam lag, gesels, TV kyk, braai en sommer net lekker kuier. Iemand wat ook buitelewe kan genie. Maar die belangtikste is iemand wat my kan waardeer vir Wie ek is en my nie wil Verlander.
What Her Friends Say
Vlermuis_095 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Booysens), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Scorpio | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
A few extra pounds | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Vlermuis_095 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


