GypsyJaneGypsyJane
GypsyJane

39 – Modimolle (Nylstroom), Limpopo, South Africa

GypsyJaneGypsyJane
7
1

GypsyJane

39 – Modimolle (Nylstroom), Limpopo, South Africa

Onafhanklik, gemaklik alleen, oop vir die regte mens.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Today

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is ’n onafhanklike mens wat my eie geselskap geniet, ek vermy geraas, chaos en drama. Ek is oop vir waardevolle gesprekke met "geniune" mense en is nie hier vir "hookups" nie.

Vriende sal sê ek is 'n introvert, soms bietjie te "observant" vir my eie beswil, maar reguit, lojaal en betroubaar wanneer dit saak maak. Tussen mense by wie ek gemaklik is kan ek verspot en laf wees.

Ek hou van eerlikheid, natuur, diere en ’n lewe wat nie voel soos ’n konstante kompetisie nie. Ek hou minder van oppervlakkigheid, mense wat nie sê wat hulle bedoel nie en onnodige komplikasies.

Ek werk uiters hard, leef eenvoudig en probeer slim kies waaraan ek my energie gee (dit raak skaars met tyd). In my vrye tyd is ek meestal buite op 'n plaas by familie en vriende, saam met my kinders, of net besig om rustigheid te soek na ’n besige dag.

Ek hou niks van mense wat "afshow" of grootpraat nie en glo in goeie waardes en daardie skaars tipe konneksies wat nie geforseer hoef te word nie.

…ek sal waarskynlik eers rustig kyk en luister voor ek veel sê.

About Her Ideal Match

Iemand wat reeds sy eie lewe suksesvol gebou het en weet wie hy is. Sterk en selfstandig, maar nederig genoeg om nie sy sukses rond te wys nie. Iemand wat gemaklik is met die werklikheid van my lewe en verkieslik self ook kinders in sy huis het sodat daar begrip is vir ’n volwasse, gevestigde leefstyl. Ek is aangetrokke tot iemand wat groter en sterker as ek is, maar met genoeg sagtheid en respek om werklik saam te kan leef, nie net beïndruk nie.

Geen korttermyn-energie nie, eerder iemand om dinge saam mee te doen, met ruimte om natuurlik in iets betekenisvol te groei.

Eerlikheid, nederigheid en emosionele volwassenheid is nie onderhandelbaar nie. Ek soek integriteit, selfvertroue sonder arrogansie en iemand wat verantwoordelikheid neem vir sy eie lewe. Respek vir familie is belangrik, asook ’n goeie humorsin en ’n rustige, stabiele geaardheid.

’n Verhouding sal werk waar daar respek, eerlike kommunikasie en geen "games" is nie. Waar twee mense mekaar se lewens respekteer, maar steeds moeite doen om iets saam te bou sonder om mekaar se vrede te beïnvloed. Stabiliteit, lojaliteit en konsekwentheid beteken meer as groot beloftes.

Eenvoudige dinge werk die beste... tyd in die natuur, rustige kuiers, nuwe plekke ontdek, saam lag en saam stilte kan deel sonder ongemak. Plaaslewe, diere, braai en ’n lewe wat nie altyd beplan hoef te word om goed te voel nie.

Oneerlikheid en 'n gebrek aan respek breek alles af. As iemand nie reguit is oor hul bedoelings nie, of nie die werklikheid van kinders en verantwoordelikhede verstaan nie, gaan dit nie werk nie. Ek is nie beskikbaar vir hookup culture of oppervlakkige vriendskap nie, dit pas eenvoudig nie by my lewe of waardes nie.

What Her Friends Say

GypsyJane hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, South Africa
Gender:
Female
Age:
39
Star Sign:
Leo
Height:
170cm (5' 6.9")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Ask me later
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Self-employed
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Limpopo, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
40 - 50
Star Sign:
Any
Height:
180cm (5' 10.9") - 201cm (6' 7.1")
Body Type:
Average; Athletic; Stocky
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Buddhist / Taoist; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Agriculture; Health / Social Care
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium; Straight
Eyesight:
I wear glasses and contacts
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears; A tattoo or two
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Rocket Scientist
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic
Valued Qualities:
Devotion; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Purple
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Meeting for coffee
Music Preferences:
Alternative; Blues; Rock; World
Reading:
I love it
Books:
Crime; Fiction; Mystery
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Documentaries; Nature / Wildlife
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Comedy; Drama; Independent
Interests:
Board games; Card games; Gardening; Healthy living; Meditation; Reading
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Badminton; Dancesport; Horse Riding; Rugby; Running; Table Tennis
Food
Cooking:
I love it!
Food:
Fine Dining; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Stressed
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
Less than once a week
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence
Turn-offs:
Body piercing(s); Long hair
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Cabin in the mountains
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Feelings about using DatingBuzz:
Curious
Honesty:
Extremely