In Her Own Words
About Her
EK is plat op die aarde, geniet mense, diere en die natuur. Ek het baie empatie vir my naby mense, ek werk voltyds maar versorg nog steeds oumense en siek mense naweke en na ure, om besig te bly hou my uit die moeilikheid. As ek n af tydjie het krap ek in my tuin rond of gaan stap lang die see. Ek lief musiek en dans sommer so in die huis rond as niemand loer nie, ek is baie positief en hou nie van drama nie, Ek het God in my lewe en waardeur als wat mooi, goed en reg is.
About Her Ideal Match
my ideale maat moet lekker kan lag, oop kop wees, vleis kan braai en saam met my die lewe kan geniet. Hy moet van diere hou, en ook van katte :-) Hy moet die natuur waardeur en ook die mooi in die lewe raak nie. Ek waardeur eerlikheid, en as ek respek gee verwag ek respek terug. Eks old school so glo die persoon moet ook sy waardes he.
What Her Friends Say
Mandelswk hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Hermanus, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
54 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
165cm (5' 5.0") | |
Body Type: |
Large | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Changes Often | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
Ask me later | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Struggling |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in the World | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
45 - 64 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Mandelswk has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.


