In Her Own Words
About Her
Ek is n baie energieke, lewenslustige en opgeruimde persoon. Ek sien uit om iemand te ontmoet wat my lewensuitkyk, waardes en entoesiasme deel. Ek hou van mooi aantrek, versorg myself mooi, en verwag dit ook van my maat. Ek kuier graag saam met my hartsmense en is gek na enige diere. Ek het n wye musiek smaak, net NIE blues, jazz en sommige opera en soetsappige afrikaanse musiek nie ASB....!!!
Valse mense, leuenaars en hoogmoedige mense vermy ek soos die rinderpes, wees nederig en opreg (don't be a box)😉
Ek is vêr van volmaak maar probeer elke dag om beter te wees as gister.
About Her Ideal Match
Ek is opsoek na n goedversorgde, aantreklike, avontuurlustige, plat op die aarde man, wat saam met my kan gaan "hike", roadtrips doen en saam-saam nuwe plekke ontdek. Ek hou van n man wat weet hoe om n vrou te behandel, emosioneël volwasse is, n vriendelike geaardheid en christelike waardes het, (as jy my kan laat skaterlag dan gaan ons goed oor die weg kom)😆
Op die ou end van die dag wil niemand alleen oud word nie, so ja, ek soek n beste maaitjie, vertroueling, beskermer en minnaar ! (Hoop daar is nog sulke manne daar buite)!!!
What Her Friends Say
Weegskaal_374 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Roodeplaat), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
51 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
167cm (5' 5.7") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Ask me later | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
48 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Weegskaal_374 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.





