ChristelikeLiefdeChristelikeLiefde
ChristelikeLiefde

40 – Bloemfontein (Brandfort - Freestate), Free State, South Africa

ChristelikeLiefdeChristelikeLiefde
2
0

ChristelikeLiefde

40 – Bloemfontein (Brandfort - Freestate), Free State, South Africa

N vriendskap wat kan verander in oneindige liefde

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Yesterday

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is vriendelik, ordentlik, hanteer ander met respek en kyk nie af op ander nie. Ek is geduldig en plaas geen druk nie.
Ek is n liefde volle mens wat plat op die aarde is met n sagte hartjie, ek hou nie van skreeu en bekly nie, ek ken my plek in die lewe.
Ek is n eerlike man met goeie waardes, ek is n oop boek het niks om weg te steek nie.
Ek weet wat ek wil he in die lewe, en het nie tyd om met iemand se gevoelens te speel nie. Ek is skoon en netjies op my self en my huis is altyd skoon maar verwag nie dat alles 100% perfek moet wees nie.

Ek hou van lag, grappe maak vriendelik wees. Ek is baie lief vir die natuur en hou van stap veral naby watervalle. Ek is lief vir kos maak en lekker te eet.
Ek hou nie van stryk werk of hout werk nie verder doen ek enige iets. My hande is nie rond vir werk nie.
My gunsteling is chocolates, biltong, braai, potjie, pizza en n rug kielie. N drukkie is altyd welkom en hande vas hou in die publiek. Ek vertrou maklik maar iemand wat my rond neek het nie plek in my lewe nie.

Vir pret en ontspan sal ek Rugby kyk, braai en daar na n kuier vuur aan steek. Ek hou daar van om onbeplan te ry en te gaan kamp, wildtuit of see hang af waar dit warmer is scuba duik, golf speel en stap geniet ek.
Ek geniet vliek kyk, musiek luister en iemand te bederf. Ek gaan werk toe en kom huis toe soms sal ek Rugby kyk.

Ek is n Go Getter en is self standig, ek dien die Here en Hy kom altyd eerste in my lewe.

Ek soek graag iemand wat die lewe saam my wil geniet met passie en liefde wat onskeibaar is.

About His Ideal Match

Ek is opsoek na n vriendskap wat kan verander in ware liefde. Iemand wat na haar self kyk en self standig is, met of sonder make up. N vrou met mooi versorgde hare en n mooi smile trek my aandag.

Ek het self al genoeg seer gekry, het ook baie lesse geleer hoe om n verhouding te maak werk. Solank die Here teenwoordig is in ons verhouding kan ons nie verkeerd gaan nie. Kominukasie en tyd he vir mekaar is belangrik. Om te luister na mekaar en gevoelens te deel sal my verhouding maak werk.

Ek wil ALLES saam my maat doen, sy moet 24/7 in my gedagtes wees en n passie he vir die lewe en vir my.
Ons kan saam gaan stap, hike, kamp,natuur geniet en selfs n fliek saam kyk. Ons moet gereeld n date night he en nie verby mekaar lewe nie.

N verhouding is soos n besigheid, as jy nie jou klient op pas nie sal die verhouding vernietig. As jou maat vriende of ander bo jou stel en meer aandag vir hulle gee, as daar rond geneek word, skelm boodskappe is en oneerlik is sal dit n verhouding vernietig.
Wees altyd eerlik en moenie bang wees om met my te praat nie, klein goedjies en skinder stories groei voete en dit vernietig alles.

What His Friends Say

ChristelikeLiefde hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Bloemfontein (Brandfort - Freestate), Free State, South Africa
Gender:
Male
Age:
40
Star Sign:
Sagittarius
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Regular
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Executive / Management
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
29 - 41
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Average
Looks:
Very Attractive; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Black; Changes Often; None (Bald)
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No; Maybe
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Haven't completed high / secondary school; High / secondary school; Some University / College
Occupation:
Any
Income:
Enough
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Well-behaved
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Light
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Average
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A social butterfly
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Mild; Outgoing; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Charity; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; New Age; Pop / Top 40; Rock; World
Reading:
It's just OK
Books:
Religious
TV Habits:
There're several shows I watch regularly
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Dramas; Motoring; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Reality shows; Sport
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Black & White / Silent; Comedy; Drama; Mystery; Romance; War; Westerns
Interests:
Auto repair; Board games; Card games; Computer & video games; Gardening; Investing; Shopping; Surfing the Internet
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Camping; Cricket; Cycling; Dancesport; Fishing; Golf; Hunting; Motorsport; Rugby; Running; Shooting; Snorkeling; Walking
Food
Cooking:
I love it!
Food:
Seafood; South African
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s)
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s)
Turn-ons:
Dancing; Long hair; Showing affection in public
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Get promoted
Religious Attendance:
Once a month
Dream Home:
Cabin in the mountains
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using DatingBuzz:
Hopeful; Curious; Embarrassed; Optimistic
Honesty:
Extremely