In Her Own Words
About Her
Ek is ’n selfversekerde, onafhanklike vrou met ’n nuuskierige gees, ’n goeie sin vir humor en ’n waardering vir mense met diepte. Ek geniet interessante gesprekke, nuwe ervarings en mense wat my laat dink én lag.
Ek het ’n aktiewe kant – oefening en dans hou my besig – maar ek waardeer net so ’n goeie aand met lekker kos, goeie wyn, familie of vriende en gesprekke wat sommer onverwags tot middernag kan duur.
Ek weet wat vir my belangrik is: integriteit, emosionele volwassenheid, respek, lojaliteit en die vermoë om openlik te kommunikeer. Ek is nie op soek na iemand om my lewe te voltooi nie; ek soek iemand wat dit saam met my kan verryk.
Ek val vir ’n man met selfvertroue sonder arrogansie, intelligensie sonder om dit te probeer bewys, en ’n warm hart. Iemand wat weet hoe om ’n vrou te waardeer, maar ook sy eie lewe en passies het.
As jy glo dat chemie meer is as net ’n mooi foto – dat dit in gesprek, humor, aantrekkingskrag en gemak saam gevind word – het ons dalk iets om oor te gesels.
About Her Ideal Match
Jy is selfversekerd, maar nie arrogant nie. Jy is gemaklik genoeg met jouself om ’n sterk vrou langs jou te hê.
Jy is intelligent en nuuskierig. Iemand wat kan uitdaag, nuwe perspektiewe kan gee en my wêreld groter kan maak.
Jy is emosioneel volwasse. Iemand wat kan PRAAT wanneer daar ’n probleem is, verantwoordelikheid vir jou optrede neem en nie terugtrek, manipuleer of speletjies speel wanneer dinge moeilik raak nie.
Jy is 'n gentleman met ’n sagte kant. Ek het nie iemand nodig wat my wil "red" nie. Wel eerder 'n man wat my laat voel dat ek versorg en waardeer word sonder om jou onafhanklikheid weg te neem.
Jy is aktief en lewenslustig: Hoef nie noodwendig my sport of belangstellings te deel nie maar jy moet jou energie kan byhou en daarvan hou om dinge te doen – reis, uiteet, nuwe plekke ontdek, kuier en soms sommer iets spontaan aanpak.
Lojale en stabiele persoonlikheid: Konsekwentheid is baie belangrik. You've got to walk the talk".
’n Goeie sin vir humor. Intelligensie sonder humor kan nogal swaar wees.
Jou eie identiteit. Moet jou eie vriende, belangstellings, werk/passies en lewe hê.
Romanties, maar nie klewerig nie. Wil aandag en liefde voel en gee maar steeds ruimte hê om jouself te wees.
Hoe jy ander mense behandel sal vir my waarskynlik baie meer sê as jou status of finansiële posisie.
What Her Friends Say
Flikvlooi60 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Faerie Glen, Pretoria), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
179cm (5' 10.5") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
55 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
179cm (5' 10.5") - 196cm (6' 5.2") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; It has its moods |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Bird(s); Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Other |
Turn-ons: |
Assertiveness; Dancing; Intelligence |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Flirting; Long hair; Showing affection in public; Power; Tattoo(s); Thrill seeking |
Honesty: |
Extremely |


